Hier’s nou ‘n vars briesie wat deur die Afrikaanse musiekwêreld gaan waai. Haar naam is Leah en as haar naam ‘n klokkie wil lui, dan is dit omdat sy in die rolprent “As Jy Sing” verskyn het en mense ...
Carlyn Margo Fransman, Dehan von Solms, Eunice Kemp en Whaden Johannes is gereed om van die mooiste liedjies in Afrikaans aan ’n nuwe generasie Afrikaanse jongmense bekend te stel met hul debuutalbum ...
JACARANDA 94.2 het ’n nuwe aanlyn- Afrikaanse musiekstasie bekend gestel wat fokus op sy aanhangers se voorkeure. Ja.fm – dit staan vir “Jacaranda Afrikaans” – is in wese ’n sub-handelsmerk van die ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果
反馈