Hokaai met die vlieëplak – dis immers ’n tegnologiese deurbraak. ’n Span van die Universiteit van Harvard het die wêreld se kleinste vlieënde robot, geskoei op die liggaam van ’n vlieg, gebou. Dié ...
Graad 1 tot 7-leerders van die Laerskool Stulting in Humansdorp het sedert die begin van die jaar uitgevind die regte soort Lego-blokkies, basiese onderdele en rekenaarprogrammering kan baie ...