’n Plan om veral sukkelende metro’s en munisipaliteite landwyd reg te ruk, kry op al drie regeringsvlakke steun.
Pres. Donald Trump het Vrydag gesê daar is ’n “baie goeie kans” dat die oorlog tussen Rusland en Oekraïne kan eindig ná ...
’n Bewaringsbevel is bekom vir ’n huis van R2,2 miljoen in Hartbeespoort, Noordwes, wat behoort aan Hannes Badenhorst en sy ...
Die Europese Unie (EU) se beplande belegging van miljarde rande in Suid-Afrika onderstreep sy verbintenis tot die land se ...
Die Suid-Afrikaners Marco Joubert en Tristan Nortjé word beskou as ’n “behoorlike bedreiging” vir die Europese ...
Die liefde wat Reinhardt Leach vir die vermoorde Vicki Terblanche gehad het, is in ’n oogwink vervang met ’n soeke na ...
Soos die 32-jarige man van die Amerikaanse deelstaat Connecticut, wat vir 20 jaar in ’n piepklein kamer in sy familiehuis ...
Jandré Nel, skrumskakel van die Cheetahs se rugbyspan, was Vrydagaand met ’n vierkuns aan drieë een van sy span se ...
’n 10-jarige kind is Vrydagmiddag in KwaZulu-Natal dood toe ’n weerligstraal die kind getref het. Dit volg nadat ’n vrou se ...
’n Bankbestuurder in die Zeerust-omgewing in Noordwes is tot effektief vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy meer as R500 000 ...
Hy is nie ’n opstandige, wegbreek-minister wat sy eie kop volg nie, het Enoch Godongwana, minister van finansies, homself ...
Al praat slegs 2,4% van die Noord-Kaapse bevolking Engels, moet polisiekantore nou in opdrag van die adjunkpolisiekommissaris ...