Die Israelse weermag sê hy het ‘n missiel onderskep wat vanaf Jemen op sy grondgebied afgevuur is. Dit volg terwyl die Amerikaanse president, Donald Trump op besoek aan die Golfstreek is. Trump het ...
Die DA nader vanoggend die Hooggeregshof in Pretoria om die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming te betwis. Die party voer aan dat die wetgewing diskriminerend en onregverdig is – en ‘n negatiewe ...
Die Inkomstediens sê hy maak gereed om die halwe persentasiepuntverhoging in BTW, vanaf 1 Mei in werking te stel. ‘n Kommissaris van die SAID, Johnston Makhubu, sê hulle is egter wel bewus van die DA ...
Spanne van Gift of the Givers begin vandag met ‘n volskaalse humanitêre operasie by Saldanha aan die Kaapse Weskus, ná oorstromings in die Middelpos-informele nedersetting. ‘n Woordvoerder, Ali Sablay ...
Die ANC het belowe om te besin oor die politieke implikasies van die DA se besluit om uit die Nasionale Dialoog te onttrek ná die ontslag van Adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, ...
Die departement van Binnelandse Sake het bevestig dat agt mense sedert 14 Desember by die Beitbrug-grenspos buite Musina in Limpopo dood is waar ‘n verkeersopeenhoping voorkom. Die departement se ...
Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê meer as een-komma-sewe-agt miljard rand is opsy gesit om dokters, verpleërs en ander werkers in die gesondheidsektor aan te stel. Motsoaledi het die ...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 2-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende sneeuval oor die KwaZulu-Natalse Middelande. Verskeie ander waarskuwings is ook vroeër vir die provinsie uitgereik, ...
Die polisie in Mpumalanga het kommer uitgespreek oor die onlangse aanvalle op polisiebeamptes in dié provinsie. Twee beamptes is die afgelope twee weke in afsonderlike gevalle dood. Konstabel Khulani ...
Minstens vier mense is dood en tien is in hospitale opgeneem na geweld tussen plaaslike inwoners en buitelandse burgers by Addo in die Oos-Kaap. Dit volg nadat ‘n plaaslike man na bewering Saterdagnag ...
Die Gautengse Department van Gesondheid gaan appelleer teen ‘n onlangse Johannesburgse Hooggeregshof-uitspraak oor onkologiedienste, ná ‘n aansoek wat deur die Kanker Alliansie ingedien is. Die hof ...
Die dodetal in die busongeluk vanoggend op die R21 naby die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Kemptonpark het tot 16 getyg. Twaalf mense is op die toneel dood en vier van die 45 beseerdes het ...