Die direktoraat van onderwys, vernuwing, jeug, sport en kultuur in Oshana en ook die streekraad het Saterdag sy eerste Afrikaans-fees op Ongwediva aangebied, met meer as 800 leerlinge van 13 skole wat ...
Turkse telenovelles wat in Afrikaans oorgeklank is, het baie vinnig die mees geliefde reekse op TV geword, met kykers wat hulleself ten volle in al die drama en intrige inleef. In 'n wêreld van ...
Anglisismes en Engelse woorde is besig om Afrikaans as taal ernstig te benadeel. Daar is soveel mooi en en unieke woorde in Afrikaans. En korrekte, egte Afrikaanse uitdrukkings. Is ons onkundig oor ...
Prof. Wannie Carstens, emeritus professor aan die Noordwes-Universiteit en navorsingsgenoot van die Afrikaanse Taalraad in samewerking met prof. Tobie van Dyk, dosent in toegepaste linguistiek en ...
Meer as 223 van die 1 394 leerders wat teen die eerste skooldag nog nie geplaas was nie, is in Pretoria-Noord. Solidariteit se Skole Ondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die beskikbaarheid van ...
Ons praat, sing, droom en bid in Afrikaans, maar dis ook lekker om in Afrikaans te éét! Afrikaanse name en kosse is nie net lekker op die tong nie - dit is uniek en onmisbaar in ons kultuur.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果
反馈