Prosesse verloop glad om die Bela-wet so gou moontlik volledig in werking te stel, sê Siviwe Gwarube, minister van basiese ...
Dit gaan glad nie goed by die Hoërskool Garies terwyl Noord-Kaapse skole nog op verskeie toelaes van die provinsiale ...
Die lewe is vol onsekerhede, maar daar is een ding wat gewis en seker bly: Ons almal gaan oud word, en so ook ons vel.