Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheid Direktoraat in vennootskap met Cape Town City Ballet het die afgelope skoolvakansie verskeie plaaslike gemeenskappe in Kaapstad verskeie uitreikings van ...
Kaapstad se projek om die Stad se koolstofvoetspoor te verklein deur inwoners aan te moedig om organiese vullis tot kompos te verwerk deur die verskaffing van gratis komposhouers en inligtingsessies, ...
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Voortrekker-monument het opnuut ’n skrywe aan die Tshwane- munisipale bestuur gerig waarin dié organisasies ’n oplossing bied vir die ...
Suid-Afrika Nasionale Parke (SANParks) se jaarlikse Gratis Toegang Week vir dagbesoekers is vanjaar vanaf Maandag 22 September tot Sondag 28 September 2025. Die oudste brandweerstasie in Kaapstad spog ...
Gordonsbaai is een van die aangrensende kusdorpe binne Groter Kaapstad wat geoogmerk is vir die jaarlikse verlaging van strande, om die effek van waaisand wat in aangrensende strate beland drasties te ...
Met die Kruger 200- Presidensiële Partytjie op Erfenisdag by die Voortrekkermonument in Pretoria het Suid-Afrikaanse erfenis en kultuur ’n triomfantlike mylpaal bereik wat as een van die grootste ...
Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit het ’n nuwe vloot voertuie, wat wissel van bakkies, personeel- sowel as verkeersbeheer voertuie tot die sogenaamde “Geel” industriële voertuie wat insluit ’n ...
Op dag en datum, toe die heel eerste uitgawe van Kwêvoël die berig op sy voorblad gedra het van ’n “grootskaalse gedaantewisseling” wat op Northam wag, kan Kwêvoël nou weer berig dat dinge besig is om ...
In die hart van die landelike boeregemeenskap geleë in Koedoeskop, ʼn klein plaasdorpie in Limpopo, lê Laerskool Koedoeskop, wat reeds vir 110 jaar die hawe en opvoedingsentrum van die kinders in die ...
DotAuto has been in the Dealership Market since 2008, selling quality second hand vehicles. DotAuto strives to be always open and transparent with our customers. Our goal is to ensure that every new ...
Die multimiljoenrand opgradering van die Sir Lowry’s Pas-Rivier, tans aan die gang in Gordonsbaai en Strand, verloop volgons plan met die beplande voltooiing gedurende Maart 2027. Werk aan die ...
AfriForum se Thabazimbi-tak het in Mei slaggate ter waarde van meer as R100 000 in en om die dorp herstel. Tydens dié maand is altesaam 850 sakke teer van 25 kg elk gebruik om die paaie veiliger te ...