Frik le Roux word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Taryn (48), in September tydens middagete by ’n kuierplek in Westville buite Durban doodgeskiet het.
Demokrate in die Amerikaanse kongres het Woensdag foto’s en video’s vrygestel van Jeffrey Epstein se berugte luukse eilandhuis.
Die polisie in Mashishing het Saterdag omstreeks 02:30 besef die ses mans het ontsnap toe hulle ’n pyp wat lek in ’n aanhoudingsel opgemerk het.
Luister hier, boekwurms! ‘Capitec: Stryd met die grotes’ deur TJ Strydom is die luisterboek vir Desember, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Dié eerste boek oor die ontstaa ...
Luister hier, boekwurms! ‘Capitec: Stryd met die grotes’ deur TJ Strydom is die luisterboek vir Desember, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Dié eerste boek oor die ontstaa ...
Drie gewapende rowers het Stefan op 2 Junie 2019 aan sy etenstafel doodgeskiet. Die staat beweer Smit was die persoon agter die moordkomplot.
Altesaam 40 586 leerling in Gautengse skole moet nog in gr. 1 en gr. 8 geplaas word vir die 2026-skooljaar, sê Matome Chiloane, LUR vir onderwys in Gauteng.
Die 63-jarige oudsoldaat word daarvan aangekla dat hy sy vrou in September helder oordag in ’n gewilde kuierplek doodgeskiet het. Hy is op die toneel in hegtenis geneem.
KLA se jongste enkelsnit, “Peace”, is ’n nostalgiese R&B- en poplied oor selfaanvaarding en die soeke na balans in die lewe.
Nege pasiënte in die waakeenheid van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal was aan ventilators gekoppel toe daar Donderdagoggend om 02:30 iets met ’n kragprop skeefgeloop het.
“Die Amerikaanse president, Donald Trump, het dit nou baie duidelik gestel - geen vlugtelinge sal tot die VSA toegelaat word nie behalwe sogenaamde ‘vervolgde’ Afrikaners.” ...
Suid-Afrika se standpunt is steeds dat dit as G20-lidland geregtig is om 2026 se G20-leiersberaad in Amerika by te woon en wíl deelneem, sê adj.pres. Paul Mashatile.