Die Withuis het vandeesweek aangekondig dat die VSA sy vlugtelingprogram staak en geen nuwe aansoeke aanvaar word nie — behalwe dié van Afrikaners. In ’n uittreksel van die mediakonferensie verduideli ...
Tegnologie word op allerlei maniere gebruik om veeltaligheid in Suid-Afrika te bevorder, maar aasvoël-algoritmes ondermyn ook dié verskeidenheid. Erika de Beer berig.
Die Gautengse departement van onderwys het Maandag aangekondig dat vakante openbare diensposte by sy skole tot verdere kennisgewing bevries word.
Eric Dane het die wêreld bekoor as die aantreklike en charismatiese dokter Mark (McSteamy) Sloan op ‘Grey’s Anatomy’.
Frik le Roux word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Taryn (48), in September tydens middagete by ’n kuierplek in Westville buite Durban doodgeskiet het.
Demokrate in die Amerikaanse kongres het Woensdag foto’s en video’s vrygestel van Jeffrey Epstein se berugte luukse eilandhuis.
Die polisie in Mashishing het Saterdag omstreeks 02:30 besef die ses mans het ontsnap toe hulle ’n pyp wat lek in ’n aanhoudingsel opgemerk het.
Luister hier, boekwurms! ‘Capitec: Stryd met die grotes’ deur TJ Strydom is die luisterboek vir Desember, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Dié eerste boek oor die ontstaa ...
Luister hier, boekwurms! ‘Capitec: Stryd met die grotes’ deur TJ Strydom is die luisterboek vir Desember, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Dié eerste boek oor die ontstaa ...
Die groep Afrikaners wat vroeër vanjaar in ’n ope brief beswaar gemaak het oor die misbruik van Afrikaners in ’n narratief waarin Afrikaners in Suid-Afrika as slagoffers uitgebeeld word, het ’n tweede ...
Die voormalige TV-aanbieder Mariëtte Engelen het onlangs die eerste keer in “min of meer” 20 jaar in ’n hoorspel opgetree en boonop teenoor haar seun, Anton Engelen.
Drie gewapende rowers het Stefan op 2 Junie 2019 aan sy etenstafel doodgeskiet. Die staat beweer Smit was die persoon agter die moordkomplot.