’n 15-JARIGE verdagte is gearresteer vir die moord op Dehaino Bester en het vandag in die Atlantis-landdroshof verskyn. Dis ...
’N GESTOEI oor leierskap binne die Cape Amalgamated Taxi Association (Cata) sit agter die vermeende brandstigting van taxi’s ...
DIE polisie is op hul hoede nadat verskeie voertuie Sondagaand by die Nyanga-terminus gebrand het. Volgens ’n woordvoerder ...
’N MAAND na hy paramedici van hul persoonlike besittings en mediese toerusting beroof het, is die skelm uiteindelik vasgetrek ...
NELSPRUIT. – ’n Man (37) is vinnig opgespoor en later in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n 60-jarige vrou verkrag het.
INWONERS van die Noord-Kaap is in rep en roer ná die verdwyning van die 14-jarige David Waterboer wat op Vrydag 7 Februarie, vermis geraak het. Die Nababeep-polisie vra nou hulp en bystand van die pub ...
DIE voormalige nasionale woordvoerder van die EFF, dr. Mbuyiseni Ndlozi, het amptelik van dié party bedank. Ndlozi is vroeër voor die Red Berets se verkiesingskonferensie laas jaar, uit die party gesk ...
PAARL- Die soektog na ’n vermiste negejarige seun het in ’n tragedie geëindig toe sy lyk in ’n kleidam naby die ...
DIE voorstellingspartytjie van ’n 14-jarige seun van die New Apostolic kerk is Sondag amper in die wiele gery toe die ...
DURBAN. - ’n 48-Jarige man is twee keer lewenslank tronk toe gepos ná hy sy ’n agtjarige neighbour twee keer op verskillende ...
DIE laaste ding wat jy by ’n funeral sou verwag, is dat die pa van die oorledene daar doodgeskiet sal word. Maar dit was ...
In die jongste voorval is ’n 52-jarige man doodgeskiet en vier ander mense gewond. Die skietvoorval het Vrydag omstreeks ...