资讯

DIE DA in die Stad Johannesburg eis die adjunkleier van die PA, Kenny Kunene, se onmiddellike bedanking. Dit kom nadat die ...
’N BOER (50) is agter tralies nadat hy met vermoedelik onwettige vuurwapens en ammunisie betrap is, terwyl ’n Chinese national (34) in hegtenis geneem vir beweerde korrupsie.
DIE Jacobs-gesin van Robertson het alles in ’n brand verloor. Die brand het Maandagmiddag kort ná 15:00 op die hoek van Paddy en Wesleystraat uitgebreek.
DIE hoofsweep van die Emalahleni-munisipaliteit in die Oos-Kaap, is vanoggend by sy huis in Komani afgemaai. Xoliseka Lali, ...
DIE Wes-Kaapse polisie is opsoek na ’n man wat glo met ’n vuurwapen by ’n aftercare in Bellville opgedaag het, en na ’n ...
’N VERKRAGTER van Postmasburg, Lethlogonolo Mothupi (33) gaan die volgende 15 jaar agter tralies deurbring.
Nkabane is die afgelope paar maande onder druk om te bedank nadat sy na bewering vir parlement gelieg het, rakende die ...
DIE DA in die Wes-Kaap het ’n Golden Arrow-bus wat vanoggend naby Philippi aan die brand gesteek is, ten sterkte veroordeel.
DIE verdagte wat ’n verkeersbeampte in 2020 geskiet het, het vandag sy eerste hofverskyning in die Kaapstad-landdroshof ...
DIE Kaap het weer die afgelope naweek gebloei met verskeie koelbloedige skietvoorvalle wat aangemeld is. Al vier voorvalle ...
TERWYL skole môre landwyd oop gaan, sit ’n groep van 28 waarvan 25 tussen die ouderdom van 13-18-jaar oud, asook drie sokker ...
COPS van die Frances Baard-distrik in die Noord-Kaap, het Saterdag twee verdagtes tussen die ouderdomme van 23 en 31-jaar oud ...