LEERDERS by ’n skool in Ceres, boikot nou reeds ’n tweede week klasse, nadat ’n gewilde wiskunde en wetenskap-onnie vervang is. Volgens ’n voormalige lid van die skoolbeheerliggaam by die Iingcinga Ze ...
INWONERS van die Noord-Kaap is in rep en roer ná die verdwyning van die 14-jarige David Waterboer wat op Vrydag 7 Februarie, vermis geraak het. Die Nababeep-polisie vra nou hulp en bystand van die pub ...
IN ’n poging om onwettige dwelmhandel hok te slaan, het die polisie Saterdag op ’n flat in Main Road, Wynberg afgekom, waar hulle op Dixin-skale en ’n onbekende bedrag kontant afgekom het.