DIE polisie in Plettenbergbaai het ’n geregtelike doodsondersoek geopen nadat die lyk van ’n ongeïdentifiseerde man gevind is in die water by Lookout Rocks.
DIE Valke in die Oos-Kaap het twee verdagtes wat vir bedrog in die Wes-Kaap gesoek word, naby Peddie in hegtenis geneem.
DIE Oos-Kaapse polisie het sewe verdagtes in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n winkeleienaar aan die brand gesteek en sy ...
“AS ONS oor erfenis praat, gaan dit oor waarvandaan jy kom, en waarheen jy op pad is. Dit is ons eie kenmerkende stel waardes ...
’N VIDEO waarin ’n werknemer van McDonald’s in Kenilworth buite Kaapstad, deur ’n klant aangerand word, maak opslae op sosiale media. Die voorval het Maandag 17 Maart plaasgevind.
DAAR is reeds 104 koeëls kokaïen uit die maag van ’n 33-jarige verdagte gepomp ná sy Sondag op die Kaapstad Internasionale Lughawe met dwelms betrap is.
“EK vra met alle respek en dissipline dat die persoon wie die kind het, haar sal terug bring.” So het ’n emosionele Lorentia “Renz” Lombaard (33) gister getuig voor die hof in saak van die vermiste Jo ...
DIE stryd duur voort vir SASSA-begunstigdes om hul goue kaarte met die nuwe Postbank swart kaarte vervang te kry. En sperdatum van 20 Maart is net twee dae weg.
DIE minister van menslike nedersettings, Thembi Simelane, het onderneem om alle aanbevelings in die finale verslag van die Nasionale Huisbouers-registrasieraad (NHBRC) te implementeer oor die gebou wa ...
DIE Wes-Kaap se departement van maatskaplike ontwikkeling vier vanjaar World Social Work Day. Die tema van 2025 se vieringe is “Strenghtening Intergenerational Solidarity for Enduring Wellbeing” en wo ...
“EK HET gedink sy baklei met haar man en haal haar frustrasie op die kind uit.” So het die hof Maandagmiddag gehoor toe ...
ALLE owerhede moet saamwerk om bendegeweld en veral gun violence in Mitchells Plain te bekamp. Só sê Norman Jantjies, voorsitter van die Mitchells Plain gemeenskapspolisiëringsforum.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果